Die bediening waar jy jou potensiaal wat deur die Kruis bewerk is ontdek, ontwikkel en uitleef - word deel van 'n nuwe generasie wat staan vir die waarheid van God se Woord!
Visie
|
MissieONS GROOTSTE DOEL DIE JAAR 2013/14 IS OM "TOTALY SOLD OUT" TE WEES AAN GOD Die missie van die KRUIS-GENERASIE Valley Revival Ministry sluit ‘n aantal Bybelse komponente in wat saamgesnoer word deur dié twee sentrale temas:
|
|
| Vir bedienings-uitnodigings kontak Pastoor Beyers van Rooyen lokaal en internasionaal. | ||